Excellent service received from Marietjie Pienaar with selling my property. She's honest, reliable and experienced in the property industry. Excellent support during selling process. Will recommend her service to sell or list your property.

Uitstekende diens ontvang van Marietjie Pienaar met die verkoop van my eiendom. Eeerlik, betroubaar en baie ondervinding in eiendom veld. Uitstekende ondersteuning ontvang gedurende verkoop van eiendom.

Sal definitief diens aanbeveel met koop of verkoop van eiendom.

Regards Mari Burger