ref # 776

print
R 890 000 (44 836 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2.5
R 593  / m

3 Slaapkamerhuis, met woonstel te koop.

Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel.
Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien! Vir die ywerige handwerkman is daar ook 'n lieflike groot onderdak werkarea. Veilige onderdakparkering vir 3 voertuie.
Baie veilig.

  • 3 Slaapkamers
  • 2.5 Badkamers
  • Kombuis en opwaskamer
  • Eetkamer
  • Studeerkamer
  • Sitkamer
  • TV-kamer
  • Woonstel met een slaapkamer en badkamer,
  • kombuis en sitkamer


Message Agent